I22O2AQ8L0KR441

12345678910111213141516171819202122
Across
  1. 4. Die Here doen dít met paaie
  2. 6. Wysheid staan op dit van die paaie
  3. 9. Verstand moet dit genoem word
  4. 13. Die vrees van die Here is dít van kennis
  5. 14. As dít vals is, is dit vir die Here 'n gruwel
  6. 16. Die vrou van jou jeug
  7. 17. Vlei met haar woorde
  8. 18. Om dit aan die eenvoudiges te gee
  9. 21. 'n Dwase seun is dít vir sy moeder
  10. 22. Sulke hoop maak mens siek
Down
  1. 1. 'n Vrou wat skande maak is dit vir haar man se gebeente
  2. 2. Loop rond met 'n valse mond
  3. 3. Moet dít nie verag van moeders
  4. 5. Dít is die kroon vir grysaards
  5. 7. Só 'n woord laat toorn ontvlam
  6. 8. Die koning se hart is soos dít in God se hand
  7. 10. Dít is tussen opregtes
  8. 11. Wysheid spot wanneer dít kom
  9. 12. Sterk drank is dít
  10. 15. Die goddelose drink hierdie wyn
  11. 19. Wysheid roep op hierdie strate
  12. 20. Tug maak met só