Idiome: Bl. 8
Across
- 3. Geen haan sal daarna kraai nie.
- 4. Voltooi: Geld groei nie op 'n mens se ___ nie.
- 5. 'n Slegte koop doen.
- 6. Hy wys maklik sy gevoelens.
- 7. Ek het 'n storie gehoor.
Down
- 1. Grootpraters doen die minste.
- 2. Jy is bang en trek kop uit.