E woorde
Across
- 1. Die seun se ______ is baie skerp.
- 4. Ek koop lekkers met my ______.
- 6. Dit is nie naby nie, dit is ______.
- 7. Ek _____ my werk, want ek het hard geleer.
- 8. Sy sny papier met 'n ______.
- 9. Die kind ____ van een tot tien.
Down
- 2. My onderwyser ______ my toets.
- 3. Ek _____ die kompetisie.
- 5. Die vrou _____ die tafel.
- 6. Die man ______ die muur wit.
- 8. Ons ____ kos in ons borde.