Intensiewe vorme

123456789101112131415
Across
  1. 3. My ouma se kas is (baie vol) kos en koekies.
  2. 5. Dit is (baie duur) om oorsee te gaan.
  3. 10. Die gedigteboek wat ek vir my verjaarsdag gekry het is (baie nuut).
  4. 11. Ek kat eet homself (baie dik) aan sy kos.
  5. 12. Die aarbei wat ek eet is (baie soet).
  6. 13. Mamma bak 'n (baie vars) broodjie.
  7. 15. Die klip wat my boetie opgetel het is (baie hard).
Down
  1. 1. By die Olimpiese spele hardloop die mense (baie vinnig).
  2. 2. Die sonneblom in die tuin is (baie geel).
  3. 4. Die varke op my oupa se plaas is (baie vet).
  4. 6. Mamma gooi (baie wasgoed) in die wasmasjien.
  5. 7. Ek trek 'n (baie reguit) lyn in my boek.
  6. 8. Ek eet 'n heerlike,(baie rooi) appel.
  7. 9. die man het (baie swart) skoene.
  8. 14. Die vlamma in die vuur is (baie warm).