Intensiewe Vorme

1234567891011
Across
  1. 3. Noni hardloop ... (vinnig) verby Ela en wen die 200m
  2. 6. Die sonneblom se kroon is ... (geel)
  3. 8. Lana is (skraal)
  4. 11. Dit is so donker in die aande dit is ... (swart)
Down
  1. 1. Vandag is die hele dorp ... (nat)
  2. 2. My ma se kombuis is altyd... (skoon)
  3. 4. Jannie is (verlief)... op Sannie
  4. 5. Ons hond is ... (vet)
  5. 7. Die bure se kat is... (maer)
  6. 9. Die koeksisters is nie net (soet) nie, hulle is ...
  7. 10. Die houer is (vol)