Intensiewe vorme

12345678910111213141516171819
Across
  1. 1. Die honger hond is ....mater
  2. 3. Sy is nou ..lewendig en gesond
  3. 6. Die pad is....breed
  4. 7. My pa is ...ryk
  5. 9. Die Baba is ....wakker
  6. 12. Haar trourok was(wit)
  7. 13. Die duif is (dood)
  8. 16. Die sonneblom is (geel)
  9. 17. Jan se oog is(blou) geslaan
  10. 18. Die meisie is ...lelik
  11. 19. Die nag is...donker
Down
  1. 1. Die seun hardliop(vinnig)
  2. 2. Ek is tot die....toe moeg
  3. 4. Moenie die peer eet,dit is (groen)
  4. 5. Vleis is (duur)
  5. 8. Die bokke is ...beroemd
  6. 9. Die venster is....Oop
  7. 10. Die teepot is (leeg)
  8. 11. Die mense is ...arm
  9. 12. Na die rugby was Hy (styf)
  10. 14. Die motor is (rooi)
  11. 15. Checkers sé koffie is ..goedkoop