Intensiewe vorme

12345678910111213141516171819
Across
  1. 1. Die honger hond is ....maer
  2. 2. Sy is nou ..lewendig en gesond
  3. 5. My pa is ...ryk
  4. 7. Die Baba is ....wakker
  5. 10. Haar trourok was(wit)
  6. 12. Die duif is (dood)
  7. 15. Die sonneblom is (geel)
  8. 17. Jan se oog is(blou) geslaan
  9. 18. Die meisie is ...lelik
  10. 19. Die nag is...donker
Down
  1. 1. Die seun hardloop(vinnig)
  2. 3. Moenie die peer eet nie,dit is (groen)
  3. 4. Vleis is (duur)
  4. 6. Die bokke is ...beroemd
  5. 7. Die venster is....oop
  6. 8. Die teepot is (leeg)
  7. 9. Die mense is ...arm
  8. 10. Na die rugby was Hy (styf)
  9. 11. Die pad is....breed
  10. 13. Die motor is (rooi)
  11. 14. Checkers sé koffie is ..goedkoop
  12. 16. Ek is tot die....toe moeg