Intensiewe vorme

1234567891011
Across
  1. 4. Die kind was (vaal) geskrik.
  2. 5. Die baba het (tevrede) aan sy bottel gesuig.
  3. 8. Gister het daar ‘n (verskriklik) ongeluk plaas gevind.
  4. 9. Die kos is (vars)
  5. 11. Dit is (veilig) om in die middag huistoe te stap.
Down
  1. 1. Ek was (verbaas) toe ek die kompetisie wen. stomverbaas
  2. 2. Die kamer was (verlig).
  3. 3. Pieter is (verlief) op Jana.
  4. 5. Die fliek is (vervelend).
  5. 6. Die rugbyspeler is (taai).
  6. 7. Die ondersteuners het (vas) agter hulle span gestaan.
  7. 10. My pa was (vererg) toe ek druip.