Intensiewe vorme

123456789101112
Across
  1. 2. Die rugbyspeler is (taai).
  2. 4. Die baba het (tevrede) aan sy bottel gesuig.
  3. 6. Gister het daar ‘n (verskriklik) ongeluk plaas gevind.
  4. 8. Die kos is (vars)
  5. 9. Die kamer was (verlig).
  6. 10. My pa was (vererg) toe ek druip.
  7. 11. Ek was (verbaas) toe ek die kompetisie wen. stomverbaas
Down
  1. 1. Dit is (veilig) om in die middag huistoe te stap.
  2. 3. Die fliek is (vervelend).
  3. 5. Die ondersteuners het (vas) agter hulle span gestaan.
  4. 7. Pieter is (verlief) op Jana.
  5. 12. Die kind was (vaal) geskrik.