Interessante feite oor WNPS se personeel

123456789101112131415161718192021222324252627282930313233343536373839
Across
  1. 3. My suster is ‘n intern by ‘n skool.
  2. 6. Ek swem nie waar ek nie my voete kan sien nie, ek is bang iets byt my tone.
  3. 7. Ek was in Worcester-Noord in die skool.
  4. 9. My pa is ‘n dominie.
  5. 10. Ek praat in my slaap.
  6. 13. Ek het in Sutherland groot geword.
  7. 14. Terwyl ek in Jeffreysbaai branderplankgeryb het, het 'n dolfyn langs my geswem..
  8. 15. Nutella op “Trigz” chips is die beste!
  9. 16. Ek het vir Maties gehardloop. My beste half marathon tyd is 1 uur en 16 minute.
  10. 18. Ek hou van die snoepie se crunchie koekies en sprite.
  11. 19. Ek is baie goed daarin om Cartoons te teken!
  12. 21. My bynaam by my familie is Vaatjie.
  13. 23. My oupa-grootjie het gehelp om die ou Hugenote tonnel te bou.
  14. 24. Ek hou van tafeltennis speel.
  15. 25. Ek kan op enige plek en tyd aan die slaap raak.
  16. 28. My kêrel is ‘n graad 4 meneer.
  17. 31. Ek het ‘n bruin belt in Karate.
  18. 33. Ek het al gebundy jump.
  19. 36. Ek het verloof geraak op dieselde strand as waarop die film “Life of Pi” geeindig het. Die een waarop die tier uitgespring het.
  20. 37. Ek is mal oor enige sjokolade, maar mag dit glad nie eet nie, want dit maak my siek.
  21. 38. Blaarslaai, peanutbutter, mayonnaise en kaas is vir my ‘n lekker wrap.
  22. 39. Ek het al op sneeu in Switzerland gesneeu.
Down
  1. 1. Ek het die rekord vir 150m naellope opgestel.
  2. 2. My vrou het my gevra om te trou.
  3. 4. Ek eet my 2 min noodles met chopsticks.
  4. 5. My gunteling ding om te drink is melk met ysblokkies.
  5. 8. Ek het al 2 keer die Argus fietstoer gery en een was 2 weke voor my troue.
  6. 11. Ek haat dit om in nuwe rugby tokse te speel.
  7. 12. Ek het ‘n obsessie met skilpaaie. My troetelnaam toe ek klein was, was skilpad.
  8. 13. My naam is dieselde as een van Uranus se mane.
  9. 17. Ek het in ‘n fliek, Fiela se kind, gespeel!
  10. 20. My groot stokperdjie is om puzzle te bou.
  11. 22. Ek het een keer Kurt Darren se kinders opgepas.
  12. 23. Toe ek 6 maade oud was, het ek ‘n kopoperasie gekry.
  13. 26. Ek het al in ‘n DSTv en Netflix series gespeel.
  14. 27. Ek het 'n half marathon suskesvol voltooi.
  15. 29. Ek het my linkerarm twee keer in een jaar gebreuk toe ek 6 jaar oud was.
  16. 30. Ek het een rib minder aan my linkerkant.
  17. 32. Ek het myself al by die skool uitgesluit toe ek vinnig gaan koffie koop het.
  18. 33. Ek het 2 dae na my 7de verjaarsdag amper in ‘n swembad verdrink.
  19. 34. My regter groottoon kan nie buig nie, my ma en ouma s’n ook nie.
  20. 35. My pa het oor my gery toe ek ‘n baba was en ek het my neus gebreuk toe ek in Akkerland was, want ek het in ‘n seuntjie se voorkop was gehardloop.