Ivan & Shinell
Across
- 3. Shinell se bynaam vir Ivan (veral as sy iets wil he)
- 7. Fliek wat hulle op hulle eerste "date" gaan kyk het
- 8. Wie dra die broek in die verhouding ;)
- 9. Plek waar Ivan Shinell gevra het om te trou
- 11. Maand wat Ivan & Shinell verloof geraak het
- 12. Jare wat Ivan en Shinell al saam is
Down
- 1. Hulle gunstelling tv program
- 2. Hulle gunstelling tipe honde
- 4. Straat naam van Shinell en Ivan se eerste huis
- 5. Die hoerskool wat hulle albei bygewoon het
- 6. Maand van hulle "anniversary"
- 10. Eerste een om te se "Lief vir jou"