Jaaroorsig 2023

12345678910111213141516171819202122232425262728293031323334353637383940414243444546474849505152535455565758596061626364656667686970717273747576777879808182
Across
  1. 1. Die swak openbare beskermer wat uitgeskop is (naam).
  2. 6. Oudminister van minerale en energie sterf (naam).
  3. 11. Professor bekend as "Yebo, gogo!" is oorlede.
  4. 13. Sy verpletter Frith van der Merwe se rekord in die Comrades.
  5. 14. Die dier wat die lewe van 'n groen speurder in die Krugerwildtuin geëis het.
  6. 16. Hy het na bewering die parlement afgebrand.
  7. 19. Die gekaapte gebou in die Johannesburgse brandramp was hier gelee.
  8. 20. Die nuwe Mej. Suid-Afrika (naam).
  9. 22. 'n Wetsontwerp wat skoolbeheerliggame se magte sal stroop (afkorting).
  10. 24. Die wet wat voorsiening maak vir 'n strafpuntstelsel vir verkeersoortredings (afkorting).
  11. 27. Ramaphosa was in 'n missieldrama in hierdie stad.
  12. 29. Oorlede joernalis wie se memoir heet Jani Confidential.
  13. 30. Thabo Mbeki se voormalige regterhand sterf.
  14. 32. Sy adellike besoek aan die Matie-koor maak opslae.
  15. 36. Toeriste moes vlug voor brande in hierdie Limpopo-reservaat.
  16. 37. Die nuwe voorsitter van die US-konvokasie.
  17. 38. 'n Sakemagnaat wat sy stem dik gemaak het teen adv. Jan Heunis SC.
  18. 43. 'n Party wat 10 jaar oud geword het.
  19. 45. Ramaphosa trek sy nasionale orde terug.
  20. 46. Die maatskappy wat Louis Liebenberg bedryf.
  21. 48. 'n Mayonaisse wat van die rakke verdwyn en weer terugkeer.
  22. 50. Nommer 33 wat op Stellenbosch getroud is.
  23. 54. Formule 1 in Suid-Afrika kry die rooi vlag weens bande met hierdie land.
  24. 55. Vier Bulgare sterf in 'n skietery in hierdie spogbuurt.
  25. 58. Die regering roep sy diplomate terug uit dié land.
  26. 61. Die bikini-barbier laat die hare op hierdie Weskus-dorp waai.
  27. 62. Oud-Bok wat Nuweland erfenis-status wou gee (van).
  28. 63. Minister van vervoer wat saam met haar lyfwagte op 'n hoofweg beroof is (naam).
  29. 64. Sy hart spring soos sy van toe sy geliefde die ja-woord gee.
  30. 65. Voormalige SAL-hoof in hegtenis op aanklag van korrupsie en bedrog.
  31. 66. Hierdie kaartmannetjie word uit die ANC geskop.
  32. 67. Die wenner van die W^ereld-brandewynprys.
  33. 69. Operaster wat sangtalent in Kaapstad soek (van).
  34. 70. Sy wen goud in die 200m-borsslag in Fukuoka (voornaam).
  35. 73. Die Wilcocks-gebou by Maties is na haar hernoem.
  36. 78. Sanger bekend as "Sugar Man" sterf.
  37. 80. Die ANC stuit die balju toe hy hier wou toeslaan.
  38. 81. In dié boek maak Bennie Griessel en Vaughn Cupido hul jongste verskyning.
  39. 82. Veroordeel vir die moord op haar drie kinders (van).
Down
  1. 2. Die vuurpyl waarmee SpaceX se Starship gelanseer is.
  2. 3. Oud-Bok oorlede in 'n gru-ongeluk.
  3. 4. Die voormalige skoonheidskoningin was betrokke in 'n botsing met 'n kreeflorrie.
  4. 5. Bekende eetplek aan die Weskus word deur 'n brand in puin gelê.
  5. 7. Suid-Afrikaanse minister in 'n twis ná 'n telefoongesprek met Hamas.
  6. 8. Die Burger se sakeleier van die jaar (van).
  7. 9. 'n Wêreld-erfenisgebied wat deur 'n misdaadvlaag geteister word.
  8. 10. By hierdie kusdorp aan die Tuinroete eis 'n frats-brander 'n oud-onderwyseres.
  9. 12. Hierdie maatskappy was in 'n storm oor 'n kranslegging vir Wolraad Woltemade.
  10. 15. Britse speler in die sop oor sy lakwerk (naam).
  11. 17. 'n Staking in hierdie bedryf bring Kaapstad tot stilstand.
  12. 18. Die nuwe Eskom-ruiter.
  13. 21. Met die vorige Wêreldbeker was hierdie Bok nog op skool (voornaam).
  14. 23. TV-kommentator wat voorspel het dat die Bokke die Wêreldbeker sal wen.
  15. 25. Andre de Ruyter se boek.
  16. 26. Hierdie premier waarsku dat pres. Vladimir Poetin van Rusland in die Wes-Kaap in hegtenis geneem sal word.
  17. 28. Sy wen die Ingrid Jonker-prys.
  18. 31. Die nuwe openbare beskermer (van).
  19. 33. PetroSA vat hande met hierdie Russiese maatskappy.
  20. 34. Dit was sy laaste Kersfees agter tralies.
  21. 35. Hierdie dorp was afgesny in die Wes-Kaapse vloede.
  22. 39. Daar word beweer dat hy oor sy lengte en gewig gejok het (van).
  23. 40. Dominee wie se man aangekeer is vir die moord op haar (naam).
  24. 41. Die winkelgroep slaan munt uit die kleur van 'n nuwe Bok-trui.
  25. 42. Die span wat in Colombië gered is na 'n ongeluk.
  26. 44. Die tema van die Woordfees.
  27. 47. Drie vlootlede verdrink tydens 'n oefening van hierdie duikboot.
  28. 49. Hierdie "housewife" dien die geldgod Mammon.
  29. 51. Oud-Springbok wat om sy lewe geveg het in 'n Pretoriase hospitaal (voornaam).
  30. 52. Die Wêreldbeker-netbaltoernooi is in die stad gehou.
  31. 53. Die eerste Down-sindroom van hierdie pop sien die lig.
  32. 56. 'n Suid-Kaapse dorp geteister deur verskeie vlae van openbare geweld.
  33. 57. Bok- en Griekwaspeler wat oorlede is.
  34. 59. 'n Polisiegeneraal se hotelverblyf hier kos sowat R1 miljoen.
  35. 60. Suid-Afrika se 12de ampetlike taal.
  36. 68. Anti-Israel betogers word in dié Kaapse voorstad in hegtenis geneem.
  37. 71. Hul kragskepe veroorsaak 'n politieke stormsee.
  38. 72. Hy daag Ramaphosa op X uit oor "Kill the boer, kill the farmer".
  39. 74. Die hof beveel hom om R37 miljoen met rente aan die Universiteit Stellenbosch te betaal.
  40. 75. Onkant oor sy gebrekkige kennis van Afrikaans (van).
  41. 76. Sy blouligboelies gaan motoriste te lyf (van).
  42. 77. Die eerste vrou wat die Golden Globe-wedvaart gewen het (naam).
  43. 79. Minister wat weer sy mes vir Afrikaans slyp (naam).