Jaco se Idiome
Across
- 1. "Jaco verwys na die pandemie as..."
- 5. "Ek voel nou baie __"
- 6. Bonus- "Liana en Jaco het by hul show ontmoet"
- 8. Jaco na hy sy trouskoene gekoop het - "Nou is ek__"
Down
- 2. "Dit lyk of 'n kat ___ gele het hier binne"
- 3. "Jy kon die atmosfeer met 'n ____ eet"
- 4. "Hierdie is nie ons ___ se mense nie"
- 7. "Vra jou pa of die grondpad ____ is"