Jesus se wonderwerke

1234567891011121314
Across
  1. 2. As jy ... hoor God jou.
  2. 4. Jesus het die mense ....
  3. 5. Markus 6:50 Die dissipels was baie.....op die boot toe Jesus na hulle toe loop.
  4. 6. Die dissipels het gedink hulle sien n ... toe Jesus op die water na hulle toe stap.
  5. 9. Hoeveel melaatse manne was daar.
  6. 10. Net een melaatse het terug gekom om...te se.
  7. 11. Markus 6:24 en Markus 8:2 Jesus het die mense baie....gekry.
  8. 12. Ek kan kies om Jesus te ....
  9. 13. Matteus 8:4 Jesus het vir baie mense wat Hy gesond gemaak het gese dat hulle moet....
  10. 14. Jesus het regtig ...... vir die mense.
Down
  1. 1. Jesus het die 10 melaatse manne ge-.....
  2. 3. Beteken om bly te wees vir dit wat jy het.
  3. 6. Is n ander woord vir Sabat.
  4. 7. Jesus se ..... was Sy grootste wonderwerk.
  5. 8. Jesus wil my ook...