Jesus wek Lasarus uit die dood uit op
Across
- 3. Opstaan uit die dood.
- 5. Vrou wie parfuum op Jesus uit gegooi het en sy voete met haar hare afegdroog het
- 6. Die plek waar iemand begrawe word.
- 7. Om nie lekker te voel nie.
- 9. Om nie dood te wees nie maar te...
Down
- 1. Om nie meer te lewe nie
- 2. Een van Lasarus se suster.
- 4. 'n man wat Jesus uit die dood opgewek het.
- 8. Jesus het vir die mense gese om dit weg te rol