Joshua 1-4

1234567891011
Across
  1. 2. Die kleur van die lyn wat Ragav aan haar venster vasgebind het.
  2. 4. Die groep mense wat later sou vra: Wat beteken hierdie klippe?
  3. 6. Die Middellandse see word hier die ... see genoem.
  4. 8. Toe ons dit hoor, het ons hart ...
  5. 9. Elke plek waar julle ... op sal trap, dit gee Ek aan julle.
  6. 10. Die 12 klippe is opgerig in die ... van die Yarden.
  7. 11. Ragav se huis was hierin gebou.
Down
  1. 1. Die beroep van Ragav, soos in hoofstuk 2 beskryf.
  2. 3. Die hoeveelheid kere dat "sterk en vol moed" in hoofstuk 1 voorkom.
  3. 5. Die beste beskrywing van die grond binne-in die Yarden (Jordaan) toe die volk deurgetrek het.
  4. 7. As jy die Torah onderhou, sal jy met goeie ... handel.
  5. 9. Waarmee die priesters voor die volk uitgetrek het.