Kaap as Britse kolonie

12345678910
Across
  1. 3. Ander woord vir alleenheerser
  2. 7. Dié koning was die hoof van die “Church of England”
  3. 8. Die ... moes aan die goewerneurs onderdanig wees.
  4. 9. Hierdie mense het die werk in die huis en op die plaas gedoen
  5. 10. Hulle het predikante aangestel en geld gegee vir kerke
Down
  1. 1. Iemand wat benoem is om belange van ander te behartig
  2. 2. Lord wat in 1814 in die Kaap aangekom het. (sy van)
  3. 4. Persoon wat tot die hoogste stand behoort
  4. 5. Dié taal het voorrang geniet
  5. 6. Groep aangewese burgers wat by ’n hofverhoor ’n beslissing oor feite gee