Josef
Across
- 3. 'n Plek om te oornag.
- 5. Josef se eerste seun.
- 7. 'n Bondel graan
- 9. Wanneer daar nie kos is nie.
- 10. Josef se broers het hom so genoem.
- 11. Josef se broers het hom daarin gegooi.
- 12. Josef het sy broers daar gevind.
Down
- 1. Pakdiere
- 2. Dit was in Benjamin se sak gevind.
- 4. Josef se pa
- 6. Dit is die plek waar Josef beland het.
- 8. Die koning van Egipte.