Kersfees 2023

12345678910111213
Across
  1. 1. By hom tel appels nie eintlik nie
  2. 2. Vir sommige is dit 'n onbenulligheid, vir ander 'n twee-jaarlikse hoogtepunt
  3. 6. Deur die heel soeke toe net geduldig en gedwee aan die werk
  4. 7. Beste doelwagter in die wereld, laat geen doele deur nie.
  5. 8. In sy dae sal 'n biljoen maar moet doen
  6. 10. Hierdie klein Spaanse dorpie het die jaar noggals opslae in Frankryk gemaak
  7. 13. Ons kan eers begin krieket speel as dit ophou reen
Down
  1. 1. Drie is goed, twee is baie goed, maar een is net plain lucky
  2. 3. Straat veral bekend vir sy beeldskone honde uitskeidings
  3. 4. As hy maar net die kans kan kry om vir Jeff 'n ding of twee te wys
  4. 5. Hy gee verseker nie 'n misrabele wiskunde les nie
  5. 9. Hierdie dis is al van all kante bekyk
  6. 11. Hierdie boskind is werklik 'n prinses
  7. 12. Beste kat teler op Caledon