Kolossense 1
Across
- 4. God het _________ om in sy volle wese in Hom te woon.
- 5. Die Seun is _________ bo die hele Skepping
- 7. Epafras was 'n geliefde medewerker en getroue _________?
- 8. HY is die _______, die Een wat uit die dood opgestaan het.
- 9. Hulle moet lewe tot ______ van die Here!
Down
- 1. Hy het ons uit die mag van die ______ weggeruk
- 2. Hom________ ons deurdat ons alle mense met alle moontlike wysheid onderrig.
- 3. Voor ______ was Hy al daar.
- 5. Die evangelie is in die hele wereld voorgebring en het verder__________?
- 6. Dit wag vir die gelowiges in die ryk van lig