Kolossense 3 en 4
Across
- 2. Julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus … in God.
- 5. Aangesien julle saam met Christus uit die dood opgewek is, moet julle … na die dinge daarbo waar Christus is, waar Hy aan die regterhand van God sit.
- 6. Wanneer Christus, wat julle lewe is, by sy … verskyn, sal julle ook saam met Hom verskyn en in sy heerlikheid deel.
- 8. Deur sulke dinge kom die straf van God oor die mense wat aan Hom … is.
- 9. Die medegelowige wat ek baie liefhet, sal julle alles vertel van hoe dit met my gaan.
- 10. ... in die gebed!
Down
- 1. Rig julle … op die dinge wat daarbo is.
- 3. Die getroue medegelowige wat ek baie liefhet en wat een van julle is, gaan saam met hom.
- 4. Bid dat ek dit duidelik sal … soos dit my opgelê is.
- 7. Wees daarby … en dankbaar en bid tegelykertyd ook vir ons.