Kruinpark Blokraaisel

1234567
Across
  1. 3. Ons kaptein van die skool
  2. 5. Hy is in die PUMA-krieketspan opgeneem
  3. 7. House of ____ projek het komberse uitgegee aan behoeftige kinders
Down
  1. 1. Die Gr 7's wys jaarliks hul kreatiwiteit hier
  2. 2. Sy het brons gekry by die nasionale ekspo
  3. 4. Die o/11's is vir die derde keer Mpumalanga wenners in die sport
  4. 6. Daar is soveel van ons skaakspelers wat SA's toe gaan