Kruiswoordraaisel- Graad 4
Across
- 2. : Ek lees daarin.
- 5. : Ek meet daarmee.
- 7. : Dit help my om my werk te beplan.
- 9. : Ek gebruik dit om papier aanmekaar te plak.
- 11. : Sy help ons as ons sukkel.
Down
- 1. : Ek gebruik dit om te skryf.
- 3. : Ek dra my boeke daarin.
- 4. : ’n ander woord vir 'n vriend.
- 6. : Dit gee vir my die tyd.
- 8. : Waar ons kan speel en hardloop.
- 10. : Ek sit by hom en werk.