Kwartaal 1 Klanke hersiening
Across
- 1. Eet hiermee (-rk)
- 3. 'n Groot voertuig waarin baie mense kan ry (-u-)
- 5. Steek dit aan as dit donker is (-rs)
- 6. Die nommer voor sewe (-e-)
- 8. Ek was myself hierin (-a-)
- 10. Dit gebeur as iets val (br-)
- 11. Grawe 'n gat hiermee (gr-)
- 12. Gevriesde water (-y)
- 14. Dit kom aan die einde van 'n sin (-nt)
- 16. Gooi jou papiere hierin (dr-)
- 17. 'n Baba koei (-lf)
Down
- 1. 'n Dier wat in die water lewe (-i)
- 2. Eet dit as jy honger is (-o)
- 3. 'n Insek wat jou seer kan steek (-y)
- 4. Wanneer iets jou bang maak (skr-)
- 7. 'n Lang glibberige reptiel wat jou kan pik (sl-)
- 9. Iets groen wat in die tuin groei (pl-)
- 10. 'n Ander woord vir gelukkig (bl-)
- 13. Doen dit in die see of in die water (sw-)
- 15. Trek dit onder jou hemp aan (fr-)