Kwartaal 3 SW
Across
- 2. Kleinste land in die wêreld
- 5. Grootste land in die wêreld
- 7. Die land in die wêreld met die hoogste lewensverwagting (84)
- 9. Swaerste dier wat nog ooit geleef het
- 10. Een van Jan van Riebeeck se skepe
Down
- 1. Hoofstad van Finland
- 3. Die 2021 Olimpiese spele word in hierdie stad aangebied
- 4. Eeste private ruimtetuig wat mense na die ISS neem
- 6. Die maand wat Nelson Mandela vrygelaat is
- 8. Duitsland val hierdie land aan en begin so die Tweede Wêreld Oorlog