Restaurant La Doraigne Trivia
Across
- 3. Die produk kan nie sleg word nie.
- 4. "________ icing", of in Afrikaans koninklike versiersel word gebruik om koekies te versier.
- 6. Krui wat goed by rooivleis pas.
- 8. Eetbare fungi wat deur varke gesoek word.
- 10. Die bestanddeel is in antieke tye as geldeenheid gebruik.
- 12. Veelsydigste bestanddeel in die kombuis.
- 13. Ook genoem vloeibare goud.
Down
- 1. Beteken in Italiaans: "pick me up" of "lift me up".
- 2. Bekende lekkerny van Portugal.
- 5. Franse lekkerny wat sy oorsprong in Venesiƫ het.
- 7. Vanielje is afkomstig van watter blom?
- 9. Wat is die rysmiddel in Eclairs?
- 11. Tradisionele geur van Turkish delight.