Laerskool
Across
- 4. Jotam, Agas en Hiskia was in dieselfde tyd as hierdie koning, regeerders oor Juda (Jes. 1:1)
- 6. Aan watter kant van die tempel se drumpel het die water uitgekom? (Eseg. 47:1)
- 8. Wat was bo-op die graanmandjie? (Sag. 5:7)
- 10. Wie was koning toe Daniel sy visioen ontvang het? (Dan. 8:1)
- 12. "Ek het kinders ... en opgevoed, maar hulle het teen My in opstand gekom." (Jes. 1:2)
- 15. Hoeveel kilogram silwer moes die profeet betaal indien die gevange in die verhaal sou ontsnap? (1 Kon. 20:39)
- 16. Wat het omgeval by die wingerd van n luiaard? (Spr. 24:31)
- 17. Simson het die leeu uitmekaar geskeeur asof dit 'n ... was (Rig. 14:6)
- 19. "Hulle kom uit die vuur, maar die vuur sal hulle ..." (Eseg. 15:7)
- 20. Op watter oppervlakte was die pottebakker besig om te werk toe die profeet by hom aankom? (Jer. 18:3)
Down
- 1. Die vyeboom wil dit nie prysgee om koning te wees nie. (Rig. 9:11)
- 2. Wie word aangespreek in die gelykenis van die Pottebakker en die klei? (Jer. 18:6)
- 3. Hoeveel meter is op die maatlyn afgemeet van die oospoort af? (Eseg. 47:3)
- 5. Wat simboliseer die vrou in die mandjie? (Sag. 5:8)
- 7. Watter streek/gebied se seders sal verteer word deur die vuur wat uit die doringbos sal uitgaan? (Rig. 9:15)
- 9. By watter rivier het Daniel die visieon gesien? (Dan. 8:2)
- 11. Waar het Simson die 30 man doodgeslaan om hul klere te vat? Rig. 14:19)
- 13. Wat het die leeu met die profeet se vriend gedoen? (1 Kon. 20:36)
- 14. Word dit gebruik om iets van te maak, of gebruik iemand 'n stuk daarvan vir 'n ... om enigiets aan op te hang? (Eseg. 15:3)
- 18. Wanneer versamel die mier sy voedsel? (Spr. 6:8)