Laerskool

123456789101112131415
Across
  1. 3. Die sisspels het vooruitgegaan hierheen.
  2. 5. Levi se beroep toe Jesus hom geroep het.
  3. 7. Hierdie koning het Johannes die Doper se kop laat afkap.
  4. 8. "Die ___________ van Jesus Christus, die Seun van God, begin so:"
  5. 10. Die koninkryk van God is soos 'n ________________ wat 'n groot boom word...
  6. 12. Jesus het die gelykenis van die _________ vertel om mense te leer oor die manier hoe ons God se Woord ontvang.
  7. 13. Twaalf mense wat Jesus gevolg het.
  8. 14. Jairus was n raadslid van die ____________.
  9. 15. Die rivier waarin Jesus gedoop is.
Down
  1. 1. Die ouderdom van Jairus se dogtertjie.
  2. 2. Jesus se tuisdorp.
  3. 3. Manne van die donder.
  4. 4. op "Talita koem" beteken "Dogtertjie ____________."
  5. 6. Jesus het deur middel van __________ die mense geleer.
  6. 9. Jesus het sy skoonmoeder genees.
  7. 11. Johannes en Jakobus se vader.
  8. 13. Die man is op 'n __________ deur die dak laat sak sodat Jesus hom kon genees.