Laerskool
Across
- 4. Sy skonmoeder is genees deur Jesus.
- 6. Manne van die donder.
- 7. "Talita koem" beteken "Dogtertjie ____________."
- 8. Die disspels het vooruitgegaan hierheen.
- 11. Die koninkryk van God is soos 'n ________________ wat 'n groot boom word...
- 15. Hoeveel mans was daar wat gevoer is deur Jesus met die vermeerdering van die brood?
- 17. Die ouderdom van Jairus se dogtertjie.
- 18. Twaalf mense wat Jesus gevolg het.
- 20. Jesus se tuisdorp.
Down
- 1. Hierdie koning het Johannes die Doper se kop laat afkap.
- 2. "Niemand gooi ook nuwe wyn in ou _____________ nie..." (Markus 2:22)
- 3. Die ___________ is vir die mens gemaak en nie andersom nie.
- 5. "Die ___________ van Jesus Christus, die Seun van God, begin so:" (Markus 1:1)
- 9. Die rivier waarin Jesus gedoop is.
- 10. Jesus het deur middel van __________ die mense geleer.
- 12. Levi se beroep toe Jesus hom geroep het.
- 13. Die man is op 'n __________ deur die dak laat sak sodat Jesus hom kon genees.
- 14. Jairus was n raadslid van die ____________.
- 16. Judas se van.
- 19. Jesus het die gelykenis van die _________ vertel om mense te leer oor die manier hoe ons God se Woord ontvang.