Land Use Zones
Across
- 2. Die doeblet van TWAK
- 4. Baie mense in Afrika lewe in ARMOEDE. (Antoniem)
- 6. Dit gaan in die somer VUURWARM word. (antoniem)
- 10. Die dief het die deur oopgeDWING om by die huis in te kom. (Sinoniem)
- 11. Die blou selfoon is SYNE.(Homofoon)
- 14. Riviere wat heel jaar lank vloei is ____ riviere.
- 15. Na die netbal oefening was almal baie MOEG gewees. (Sinoniem)
- 17. Die polisie kon die lyk _______ aan sy vinger afdruk. (Paroniem van KEN)
Down
- 1. In die hof verwag die regter dat daar ORDE moet wees. (Antoniem)
- 3. My ouma is lief om met wol te BREI. (Homofoon)
- 5. Die kinders is altyd BLY wanneer die vakansie begin. (Sinoniem)
- 7. My TEENSTANDER in tennis kom van Bellville af. (Sinoniem)
- 8. Die deur was van glas so ek kon maklik _________. (Paroniem van SIEN)
- 9. Die doeblet van BROS.
- 10. Ek wil al my vakke op skool SLAAG. (Antoniem)
- 12. Daar is genoeg YS in die vrieskas. (Homofoon)
- 13. By homonieme kan die verskil in betekenis net afgelei word as daar na die _______ waarin dit gebruik word, gekyk word.
- 16. My PYL en boog is in my kamer. (Homofoon)