LANGTAFEL
Across
- 5. Wie eet nie piesang nie?
- 7. Wie was Mnr SA 2020?
- 8. Wie verjaar more?
- 9. Wie is Mosaiek se belangrikste werknemer?
- 11. Wie is ‘n koffie snob
- 13. Wie kan 4 ure aan-een Zumba?
- 14. Wie is die horse whisperer?
- 17. Wie was ‘n finalis in The Voice?
- 18. Wie het die langste baard?
- 19. Wie het drie doktorsgrade?
Down
- 1. Wie dans in die Leeuloop musiekvideo?
- 2. Wie het onlangs ‘n baba gehad?
- 3. Wie bid in die middel van die nag?
- 4. Wie het nog nooit ‘n Nataniel vertoning gemis nie?
- 6. Wie het kore begelei (nie Heystek nie)?
- 10. Wie het SA Korfbal gespeel?
- 11. Wie is ‘n digter?
- 12. Wie het voorheen vir Rooi Rose gewerk?
- 15. Wie kan Russies praat?
- 16. Wie was ‘n Mev. SA finalis?
- 20. Wie geniet ‘n Sambuka?