Leer by leiers
Across
- 2. Baie lang optog van Natal tot die Transvaal.
- 6. Wat het in 1994 in SA geëindig?
- 7. Mandela en Gandhi was albei 'n ________
- 8. Wat was Ghandi se beroep?
- 10. Wat word die reëls van 'n land genoem?
- 11. Mandela was die eerste swart _______
- 12. In watter land was Ghandi gebore?
Down
- 1. In watter provinsie was Mandela gebore?
- 3. Wat was Ghandi se geloof?
- 4. Op watter eiland was Mandela in die tronk?
- 5. Waarvoor het Mandela en Gandhi geveg?
- 7. Watter manifes het Mandela en sy vriende geskryf?
- 9. Hoeveel jaar was Mandela in die tronk?