Leer meer oor Dawid

123456789101112
Across
  1. 2. Dawid se oudste seun. (2 Samuel 3:2-26)
  2. 3. Hy het Dawid gesalf tot koning.
  3. 5. Dawid se pa.
  4. 7. Hy was koning voor Dawid.
  5. 9. Hy het die tempel gebou.
  6. 11. Voor hy koning geword het, het hy as ....... sy pa se vee opgepas.
  7. 12. Saul en Jonatan is daar dood.
Down
  1. 1. Dawid het hom op die slagveld met 'n slingervel doodgemaak.
  2. 2. Kilab se ma.
  3. 4. Dawid het daarop gespeel om Saul te kalmeer.
  4. 6. Dawid se bekendste vrou.
  5. 8. Dawid se beste vriend.
  6. 10. Dawid het die dorsvloer van ...... gekoop om die tempel op te bou.