Lees en kyk T1 W2 L1 – AKTIWITEIT 14
Across
- 4. Wie was almal daar? vriende en _______
- 5. Woord wat my partyjie beskryf
- 7. Intensiewe vorm vir vinnig
- 8. Hoekom was hy nege ure terug gelukkig? want dit is my _________
- 9. Kies die regte spelling. moter of motor
- 11. Ek het nes `n __________ ster gevoel
Down
- 1. My oë was so groot soos `n _________
- 2. Intensiewe vorm vir donker
- 3. vinnig _______ die vinnigste
- 6. Wat pomp deur sy lyf?
- 10. Nou is dit tyd vir my ________