Lees20150115DCT
Across
- 2. Idiomatiese benaming vir 'n stedeling.
- 5. Wisselvorm vir kokke
- 6. nek
- 7. Met die sak ... vorendag kom.
- 9. Jy is in jou noppies wanneer jy jou ... aantrek.
- 10. Die goedhartige mens sal sy ... vir jou uittrek.
- 11. Hy is die jongste kind van die gesin.
- 14. Die verkeerde voet is die ...
- 16. Uit watter taal het Nederlands die woord wedstrijd geneem?
- 18. As jy met die verkeerde voet uit die bed klim, is jy nors en ...
- 20. Die Nederlandse skepe het ... ware uit die Ooste gebring.
Down
- 1. Idiomatiese benaming vir 'n iemand wat van die plaas afkom.
- 3. Ruiters gebruik ... om perde in 'n bepaalde rigting te stuur.
- 4. Idiomatiese benaming vir 'n dorpenaar
- 8. Voltooi die idiomatiese benaming: 'n Barmhartige ...
- 11. Uit watter Bybelboek kom die volgende uitdrukking? Dit is saliger om te gee as om te ontvang.
- 12. Hy is lank na die ander kinders gebore.
- 13. Met groot verlange of begeerte
- 15. reukwater
- 17. 'n Liefdadige vrou word 'n ... genoem.
- 19. Na watter dier se ore word daar in die volgende uitdrukking verwys: Iemand ore aansit.