Leeus met Letsels.

12345678910
Across
  1. 2. Buyi het nie Umfana se __________ vasgemaak nie.
  2. 3. Kamp waar leeus nie loop nie.
  3. 4. Themba noem Buyi se kamer 'n _________.
  4. 6. Die diere wat hul by die foefieslide sien.
  5. 7. Land waar die 3 toeriste vandaan kom.
  6. 9. Hulle word die reuse van die bosveld genoem.
  7. 10. Buyi mis sy ma, gee'n ander woord vir "mis".
Down
  1. 1. Gee die woord vir "poachers" soos in die boek genoem.
  2. 5. Lwazi se beroep. (career)
  3. 8. Mama Unathi dra kleurvolle ________.