Letterkundige terme
Across
- 2. Wat is ‘n ander naam vir klanknabootsing? (1)
- 4. Wat noem ons 3 versreëls? (1)
- 6. …………………….. is waar daar nie doelbewus ‘n leuen vertel word nie, iets word net vergroot om dit indrukwekkend te maak. (1)
- 7. Die Tema of ………………………….is die punt van die gedig. Waar die belangrikste gedagte van die gedig saamgevat word. (1)
- 9. Wat noem ons die gevoel wat die leser kry wanneer hy die gedig lees? ‘n Gedig kan vrolik, hartseer of ernstig wees. ( Atmosfeer en ……….) (1)
- 10. Wat noem ons dit wanneer klanke binne die versreël herhaal word? (1)
Down
- 1. Wat noem ons dit wanneer die skrywer speel met verskillende betekenisse wat ‘n woord kan hê? Dit word soms op ‘n grappige wyse gebruik. (1)
- 3. Kontras of …………………is wanneer twee idees met twee teenoorgestelde eienskappe teenoor mekaar te staan kom. (1)
- 5. Wat noem ons die beeldspraak wanneer menslike eienskappe aan ‘n nie-menslike voorwerp, dier of natuurverskynsel gegee word? (1)
- 8. …………………. of die vorm van die gedig is die wyse waaop die letters op die blad gedruk is. (1)