Levitikus 1-4

123456789101112
Across
  1. 2. Die soort dier wat as sondoffer geoffer moes word wanneer 'n owerste in swakheid gesondig het.
  2. 4. Die belangrikste komponent van die vuuroffers (van 'n lieflike geur) wat aan Yahweh gebring is.
  3. 5. Die kleinvee moes aan hierdie kant (rigting) van die altaar geslag word.
  4. 9. Die voedseloffers mag nie van iets wat ... is, berei word nie.
  5. 11. Die basiese komponent wat normaalweg saam met die fynmeel as voedseloffer gebring is.
  6. 12. Die hoeveelheid kere dat die bloed van die sondoffer voor die voorhangsel gesprinkel moes word.
Down
  1. 1. Die brandoffers moes by die ... van die tent van samekoms goedgekeur word.
  2. 3. Van die bloed van die sondoffer moes aan die horings van die ... gestryk word.
  3. 6. Die ... bloed van die sondoffer bul moes aan die onderkant van die brandofferaltaar uitgegiet word.
  4. 7. Die sout saam met die voedseloffers, word die sout van die ... genoem.
  5. 8. Wanneer die volk onopsetlik gesondig het, moes hierdie groep hulle hande op die kop van die sondoffer lĂȘ.
  6. 10. Hierdie deel van die offers moes rondom die altaar uitgegooi word.