Lewensoriëntering Sleutelwoorde p. 62 - 84
Across
- 6. verskille en verskeidenheid
- 8. om 'n persoon of groep mense as anders te behandel op 'n onregverdige manier
- 11. misbruik van menseregte
- 12. onregverdige behandeling
- 14. die gebruik van iemand of iets wat jou op 'n onregverdige manier help
- 15. 'n organisasie of departemente wat na jou menseregte omsien
Down
- 1. ignorering van of inmenging in 'n persoon se regte
- 2. maniere om diskriminasie en menseregteskendings te beveg
- 3. reëls vir die samelewing
- 4. 'n reeks aktiwiteite wat ontwerp is om 'n spesifieke uitkoms te hê
- 5. omwettige koop en verkoop van mense
- 7. 'n standpunt van die regte van 'n groep mense
- 9. invloed, gevolg, resultaat
- 10. 'n persoon wat van die een plek na die ander trek om werk te soek
- 13. planne of programme wat dit ten doelhet om 'n probleem op te los