Lien se lankstaanskoene
Across
- 2. Lien se hoërskool se naam
- 6. Die town clown
- 8. Die vriendin van Lien was baie ryk
- 9. Lien se beste vriend
- 11. Die dominee se regte naam
- 13. Dit is geldig vir 30 dae
- 14. Die plek waar Lien en haar beste vriend gaan eet
- 16. Die kleur van die kriekethempies
- 18. Die drama onderwyseres se van
- 20. Hy het die meeste aandele by die haarkapper
Down
- 1. Die rol wat Lien in die toneelopvoering speel
- 3. Die dominee se bynaam
- 4. Die man wat in die wit Volvo ry
- 5. Die persoon wat goed met sy hande kon maak
- 6. Lien se ma
- 7. Staan by "entertainment corner"
- 10. LO-onderwyser se van
- 12. Lien se broer
- 15. Die bedelaar wat baie drink
- 17. Die vrou wat saam met Lien bedel
- 19. Lien se gunsteling sangeres