LITERERE TERME

123456789101112131415161718
Across
  1. 5. veertienreelige gedig volgens 'n vaste patroon
  2. 6. die bou van die gedig
  3. 7. die verteller (persoon/instansie wat aan die woord is) van die gedig
  4. 9. 'n strofe bestaan uit 4 reels
  5. 10. oordrywing ter wille van effek
  6. 12. menslike eienskappe word aan nie-lewendige voorwerpe gegee
  7. 15. versagtende manier om iets te stel
  8. 16. die teenoorgestelde word gese van wat bedoel word
  9. 17. woorde/sinne/strofes word herhaal om te beklemtoon
  10. 18. die gewone, letterlike betekenis van 'n woord of uitdrukking
Down
  1. 1. beeldspraak waarin twee sake direk aan mekaar gelyk gestel word
  2. 2. "Sannie Sal Sewe Sakke Sout Sleep"
  3. 3. noem 'n gedeelte vir die geheel
  4. 4. die boodskap wat die gedig oordra
  5. 8. invoeging van 'n sin of woord wat tussen hakies, aandagstrepe of kommas geplaas word
  6. 11. "die brUIn mUIs bly in ons hUIs"
  7. 13. twee uiterstes word teenoor mekaar gestel
  8. 14. die emosionele atmosfeer wat geskerp word en deur die gedig uitgedruk word