Lo
Across
- 2. Sien of hoor dinge wat nie daar is nie.
- 4. Een van die mees verslawende stowwe.
- 5. Die oudste dwelm in die wêreld.
- 7. Dampe of gasse word ingeasem.
- 8. Die gebruiker kry die gevoel van euforie.
- 9. Hierdie dwelm bevat 4000 chemikalieë.
- 10. Onredelike vrese, veral of iemand jou wil kwaad aandoen.
Down
- 1. Dwelm ook bekend as dagga of weed.
- 3. 'n Onbeheerbare drang of begeerte vir iets hê.
- 6. Ons ken die dwelm as Tik.