Luka
Across
- 4. Luka plus dit graag vir Mamma
- 5. Luka se 'voetbal' sport
- 8. Een van Luka se gunsteling kleure
- 10. Luka bou graag met hierdie blokkies
- 12. Luka se oog kleur
- 13. Gedeelte van die hoender waarvan Luka die meeste hou
- 14. Luka se voorste een is uit!
Down
- 1. Luka ry graag met dit om en om die huis
- 2. Luka lek die soet ding graag in die somer
- 3. Luka hou daarvan om dit te vou met papier
- 6. Luka het drie sulke diere
- 7. Luka gebruik dit om mee te hekel
- 9. Nog een van Luka se gunsteling kleure
- 11. Luka se chunky swart kat
- 13. Luka se gunsteling super held