Lukas
Across
- 2. Daar het hy gewens hy kon sy honger stil met die … wat die varke eet, maar niemand het hom daarvan gegee nie.
- 3. “Daar is ses dae in die week waarop 'n mens moet werk. Julle moet op een van daardie dae kom om julle te laat … maak, nie op die sabbatdag nie.”
- 5. Pa vir hom die vetgemaakte … geslag!’
- 7. Kyk, dis nou drie jaar dat ek aan hierdie … vrugte kom soek, en ek kry niks nie. Kap hom uit!
- 9. “Word vyf mossies nie vir twee … verkoop nie
Down
- 1. So kan niemand van julle my dissipel wees as hy nie bereid is om van al sy … afstand te doen nie.
- 4. Vriend, leen my bietjie … brode,
- 6. Nee, as jy 'n feesmaal gee, nooi dan …, kreupeles, verlamdes en blindes
- 7. Julle is tog baie meer werd as …
- 8. Jesus was êrens op 'n plek besig om te ...