Lukas 4

12345678910
Across
  1. 2. Vir hoeveel dae is Jesus deur die duiwel versoek?
  2. 5. Waarna het die Gees vir Jesus gelei?
  3. 7. Jesus is geroep om die __________ van die Here aan te kondig.
  4. 8. Die boek van die Profeet waaruit Jesus moes lees.
  5. 10. Jesus het sy wat op die mense gele om hulle gesond te maak?
Down
  1. 1. Wie se skoonmoeder het siek gele met 'n hewige koors?
  2. 3. Wat Jesus aan die ander dorpe en mense moes gaan verkondig.
  3. 4. Die naam van die melaatse man van Sirier wat genees is.
  4. 6. Die plek waar Jesus die mense geleer het.
  5. 9. Die plek in die gebied van Sidon waarheen Elia gestuur is.