LV graad 4

123456789
Across
  1. 3. Elke kind het die reg tot opvoeding en daarom moet hy / sy kan skool toe gaan.
  2. 5. Mens moet mekaar se ..... erken.
  3. 6. Hierdie is 'n manier om konflik te hanteer.
  4. 8. Wanneer iemand gereeld geslaan, geskop of geknyp word is dit ....... afknouery.
  5. 9. Wanneer 'n klompie kinder saamwerk noem ons dit ......
Down
  1. 1. As jy na iets of iemand verlang is jy .....
  2. 2. Jy moet altyd probeer keer dat ...... vererger
  3. 4. Saam met regte kom ......
  4. 7. Wanneer iemand lelike goed sĂȘ van ander is dit ...... afknoery.