M1G48L0KR441ZOZ6

1234567891011121314151617181920
Across
  1. 1. Die heilige _____ sal uit geruk word
  2. 3. Die mees opregte is soos dit
  3. 6. Kan mens rein wees by 'n valse ______
  4. 11. Die Here sal ______ vir magtige nasies
  5. 13. dit sal aangeghef word oor die kwaaddoeners
  6. 15. Dit moet aan Moréset-Gat gegee word
  7. 17. Miga was een van hulle
  8. 18. Dit sal onder volk uitgeroei word
  9. 19. Hy sal die volk lei deur die poort
  10. 20. Die Here ______ aan Jakob sy oortredinge
Down
  1. 2. Dit van Jakob sal onder die volke wees
  2. 4. Valse profete is dit vir geld
  3. 5. Die Here sal dit met sy volk doen
  4. 7. Die Here twis in die _____ van die berge
  5. 8. Die goddelose sal soos ______ uit hul vestings kom
  6. 9. Sion word as 'n dogter hiervan beskou
  7. 10. Dit sal op die plek van Samaria geplant word
  8. 12. Die inwoners van die stad spreek ______
  9. 14. Dit word bosrante a.g.v. die volk se sonde
  10. 16. Die Messias sal daar gebore word