Matthéüs 9 : 1 - 17
Across
- 1. Jesus vaar hiermee na Sy eie Stad
- 3. Nuwe lap kom nie op ..lap
- 4. Verlamde lê daarop
- 5. Hy het by tolhuis gesit
- 7. Jesus word hiervan beskuldig
- 9. Gesondes het hom nie nodig
Down
- 2. Jesus het saam hul geeët
- 6. Jesus verwyder dit uit Verlamde se lewe
- 8. Verlamde moet dit behou
- 9. Jesus merk dit op onder die mense
- 10. Verlamde moet daarheen loop