Mensvreter Piranhas - Hoofstuk 3
Across
- 3. Jenny sit die MP3-speler se __________ in.
- 5. Bennie sit _________.
- 7. Wat die nuwe tenk na die akwarium toe kan lok.
- 9. Sy vel lyk so van die sweet.
- 11. Iemand het 'n harde _______ gegee.
- 12. Die professor op die verhoog se naam.
- 14. Professor Fungus het dit vir Bennie en Jenny gekoop.
- 15. Bennie sĂȘ toespl=rake is lank en __________.
- 16. Hoe lank terug was daar 'n berig in die koerant?
- 17. Wat met die akwarium kan gebeur.
Down
- 1. Watter tenk maak hulle oop?
- 2. Waar Bennie en Jenny gewag het.
- 4. Die tipe musiek wat begin gespeel het.
- 6. Argon het dit gekry.
- 8. Die gordyn het dit stadig gedoen.
- 10. Waarop die musiek gespeel het.
- 13. Argon se ore spring _________.