Spyskaartbeplanning Terminologie
Across
- 4. 'n Sagte, wasagtige stof wat deur die lewer vervaardig word
- 7. Die liggaam se onvermoe om insulien te produseer
- 8. Voedsel wat suiwel bevat
- 9. Voedsel wat verbied word volgens Moslem geloof
- 10. 'n Gereg of kombinasie van geregte wat saam bedien word
- 11. Voedsel wat aanvaarbaar is volgens Joodse geloof
Down
- 1. Iemand wat nie vleis eet nie
- 2. Voedsel wat nie suiwel of vleis bevat nie
- 3. Voedsel wat aanvaarbaar is volgens Moslem geloof
- 5. Hoe bloeddruk
- 6. 'n Lys van geregte beskikbaar vir bestelling tydens 'n ete